Nuwe proelokaal en MCC vir Babylonstoren

inside-the-tasting-room

Die nuwe proelokaal by Babylonstoren.

Babylonstoren is ‘n unieke landgoed op die Klapmuts Simondium pad. Alhoewel baie wynplase in die Boland deesdae spog met hul eie deli, spa en/of restaurant, is dit die asemrowende tuin wat jy met geen ander plek sou kon verwar nie. Dis ‘n lushof wat geen perke ken nie – ‘n plek waar jy met verwondering kan ontdek, verken en weer soos ‘n kind voel.

In Desember 2015 het Babylonstoren hul nuwe wynproelokaal en Sprankel MCC bekendgestel – ‘n feestelike affêre wat ek tot my misnoeë moes misloop. Ek het myself beloof om sommer gou in die nuwejaar daar ‘n draai te gooi, want Babylonstoren doen niks vervelig nie. Lees meer

Print Friendly